Wêreldwye tendense om van kennis te neem

Loading player...
Daar’s tans ‘n aantal tendense wêreldwyd waarvan landbouers tans moet kennis neem. Agri SA se hoof-uitvoerende beampte, Johann Kotze, het by Agri Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley punte genoem waarvan landbou moet kennis neem…
17 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min