Opgeleide skeerders 'n noodsaaklikheid vir Suid-Afrikaanse wolbedryf

--:--
Tienie du Plessis en Marius klopper spog met n nuwe Suid Afrikaanse rekord om as n 2 man span 1 000 lammers in 8 ure te skeer. Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Agri SA adjunkpresident, Nicol Jansen, oor hierdie poging en noodsaaklikheid van opleiding en vaardigheidsontwikkeling in die skeerbedryf.
19 Sep 2024 3AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Biosekuriteit onontbeerlik om broodnodige uitvoermarkte te ontsluit

Diere en plantgesondheid bly ’n haakplek wanneer dit by die ontsluiting van kardinale afsetgebiede kom. Hoewel die rooivleisbedryf van kernbelang is vir die stabiliteit van Suid-Afrika se landbou, met bykans die helfte van landbouproduksie wat uit lewendehawe en pluimvee bestaan, lê die ware sleutel tot volhoubaarheid in toegang tot buitelandse…
13 Jun 12AM 6 min

Bek-en-klouseer: RMIS wiele draai, entstowwe nog oppad

Samewerking bly nou van kardinale belang om bek-en-klouseer hok te slaan en te keer dat 'n verwoestende uitwerking op volhoubare rooivleisproduksie het. Red Meat Industry Services hoofbestuurder Dewald Olivier het by die RPO Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley vertel die eerste fase van hul operasionele sentrum is reeds in werking…
12 Jun 11PM 5 min

Beproewende jaar vir produsente, maar NK RPO gaan ook van krag tot krag

Hoewel Noord-Kaapse rooivleisprodusente die afgelope ruk deur diep water is met betrekking tot droogtes en nou ook weer donker wolke op die horison sien met die uitbreking van bek-en-klouseer wat markte raak, gaan die organisasie van krag tot krag. Elzette Boucher-Kruger het die organisasie se jaarkongres in Kimberley bygewoon…
12 Jun 10AM 5 min