In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel…
Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp…
As deel van ons "40 Acts of Kindness", deel ons graag met jul die verhaal van ’n onderwyseres van Grey College, Karen du Plessis in Bloemfontein wat vir Wilco de Villiers wil bedank vir sy onbaatsugtige poging om haar by te staan deur middel van 'n fondsinsameling by sy skool.
Die NWU Potchefstroom Opedag vir 2026 is die 9de Mei en Walter van der Walt, Bemarkings- en Openbare Betrekkingebeampte op die Potchefstroomse Studentekampusraad sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel wat voornemende studente kan verwag by die opedag en hoekom hy destyds die Noordwes-Universiteit gekies het na hy ook…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.