Landbouminister bespreek hersiening van Landbou- en Landbouverwerkingsmeesterplan

Loading player...
In ‘n onderhoud met Engineering News & Mining Weekly bespreek Minsiter van landbou John Steenhuisen die hersiening van die Landbou- en Landbouverwerkingsmeesterplan. Hy beantwoord belangrike vrae oor watter dele van die plan werk, waar verbeteringe nodig is, en hoe dit kan help om waardekettings te laat groei en uitvoermarkte uit te brei
30 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min