Die Franz Trio bring musiek van Berlyn na Bloemfontein

Loading player...
Avigail Bushakevitz, Ernst-Martin Schmidt en Constance Ricard het die Franz Trio in 2017 gestig, kort nadat hulle hul eerste konsert saam in Frankryk gespeel het met werke van Franz Schubert en van Gideon Klein. Hierdie twee komponiste was steeds vir hulle van groot belang: hulle het hul ensemble na Schubert vernoem en het die klassieke Weense repertorium verken, maar stel ook 'n steeds groeiende belangstelling in die Theresienstadt-komponiste. Hulle is 24 Oktober in Bloemfontein op die Odeion se verhoog met hul produksie Franz Trio Berlin.
2 Oct 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min