NAMPO Park gereed vir Alfa ekspo

Loading player...
Het jy al planne gemaak om NAMPO Alfa te besoek? OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Graan SA se Bennie Saayman om meer oor die geleentheid uit te vind.
3 Oct 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min