Die twee Styrdoms bring nuutskeppings vir klavier en klarinet na Bloemfontein

Loading player...
Prof Danre Strydom sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die gratis produksie die 31ste Oktober in Bloemfontein. Dit is 19:00 die aand en alle ouderdomme word genooi om die unieke vertolking van musiek te kom hoor. Danre verduidelik dat die werke is wat nog nooit van tevore in Bloemfontein gespeel is nie en dat sy en haar broer, met wie sy die verhoog deel, vreeslik uitsien om die energie tussen klarinet en klavier ten toon te stel.
4 Oct 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min