100 ballerinas gee lewe aan Pocahontas op die Wynand Mouton verhoog Bloemfontein

Loading player...
Elna van der Walt balletskool in Bloemfontein bring vanjaar nuwe lewe aan Pocahontas in die form van 'n musical. Meer as 100 ballerinas kry die geleentheid om op die verhoog hul talente ten toon te stel. Daar is ook 20 volwasse akteurs betrokke. Elna, haar dogter Elrine en kleindogter Elmay kom gesels oor die wonderlike voorreg om as gesin die produksie aan te bied. Kaartjies vir die vertonings 7 Nov is beskikbaar by Webtickets.
9 Oct 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min