Chrismarie Moolman Smith: "Jy kan nie naar met jou kind wees en 'n engel terug verwag nie"

Loading player...
Met die jaar op sy einde is ouers onder druk en projekteur ons dit onbewustelik oor op ons kinders. Chrismarie Moolman Smith, Spel Terapeut verduidelik meer oor hoe ons ons kinders kan ondersteun deur die einde van jaar tydperk om sodende die spanning en angs in ons huishoudings te verminder.
22 Oct 2024 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min