Wat is 'n gesinsbeskermingshond?

Loading player...
Ons is geneig om te dink in Suid-Afrika dat honde ons sal beskerm - of ten minste alarm maak wanneer nodig. Maar wat behels dit regtig om 'n beskermingshond vir jou gesin te kry en is dit 'n goeie idee? Luister hierdie as jy nuuskierig is oor gesinsbeskermingshonde en of jou hond die potensiaal het.
28 Oct 2024 Afrikaans South Africa Hobbies · Kids & Family

Other recent episodes

Vuurwerke en jou hond

Soos die feestyd naderkom raak dit 'n gevreesde tyd vir baie hondemense - en nog meer so vir die honde. Die vuurwerke is oppad! Vandag se episode gesels Tersia en Philip oor hoekom honde bang is vir vuurwerke en wat jy kan doen vandag om jou hond te beskerm sodat…
9 Dec 2024 17 min

Commitment en jou hond

In vandag se episode van HUISHONDe praat ons meer oor die eienaar as die hond. Hoe lyk "commitment" as dit kom by jou hond? Honde is lekker want dis altyd "alles of niks" met hulle, maar hulle vra ook 100% van jou commitment en dit maak of breek alles wat…
2 Dec 2024 18 min

Help! My hond bedel vir kos

Ons almal ken die gevoel. Jy kry kuiermense en sodra die braaivleis in jou bord is kom sit jou hond en staar so verlangend na jou gaste se tjoppies dat jy sommer omverskoning moet vra en hulle verseker dat jy gereeld jou hond kos gee... So wat kan jy doen…
25 Nov 2024 15 min

Hoekom trek my hond aan sy leiband?

Die vraag wat feitlik enige honde eienaar ten minste een keer in sy lewe vra - hoekom trek my huishond so aan sy leiband? Die erns waarmee honde trek verskil breed, maar meeste huishonde het 'n ernstige probleem met trek aan die leiband en wanneer jy 'n groter aanteling besit…
18 Nov 2024 14 min

'n Dag in jou hond se lewe

Ons almal wil graag glo ons hond het 'n hondelewe - 'n hele dag op die rusbank, 'n aircon om by te chill, 'n vol bak kos en mineraalwater... Maar is dit genoeg? Hoe lyk 'n dag in jou hond se lewe werklik? Is ons huishonde gelukkig en vervuld en…
11 Nov 2024 24 min