💡 Hoekom maak MIN eet jou vet? Danny gesels met Gerda oor die verrassende waarheid agter hierdie stelling – en hoekom wanneer en hoe jy eet, so belangrik is. 🍽️ Dan delf ons ook in die funksie van kos, basale metabolisme, en hoe jou liggaam kalorieë verbrand, selfs wanneer jy…
Gerda van Hartenbos Apteek gesels oor interessante wanpersepsies wat sy oor die jare by kliënte opgetel het. Van die regte manier om anti-inflammatoriese medikasie te gebruik, tot algemene foute wat ons almal maak met medikasie op 'n leë maag – hierdie gesprek is vol waardevolle wenke en feite. 💊Luister gerus…
Bianca van The Local Choice Apteek Hartenbos, brei vandag meer uit oor nappy rash, wat is dit? Oorsake van nappy rash in beide doekverwante uitslag asook nie-doekverwante uitslag, asook die effektiewe manier om nappy rash te behandel en ‘n paar goeie wenke.
GESONDHEIDSAKE: Oktober is Geestesgesondheidsmaand, en ons gedagtes kan 'n groot invloed op ons emosionele gesondheid hê. Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos vertel dat wetenskap bewys dat ons gedagtes, 'n geweldige impak op ons gesondheid het. Maar hoe verander ons, ons gedagtes? Daar is baie nuwe verwikkelinge by Hartenbos…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.