Vriendskap, vrouwees en klassieke musiek saam met TAKE FOUR

Loading player...
Jeanne-Louise Moolman van die Odeion Skool vir Musiek sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel van die ontstaan van Take Four. Verder gesels sy oor hul konsert die 21ste November in die Odeion in Bloemfontein en hoekom jy gerus die 4 vriendinne en hul liefde vir musiek moet kom ondersteun. Toegang is gratis en die konsert vind om 19:00 plaas.
4 Nov 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min