Dr. Angie Vorster "Daar is baie voordele vir families en alles begin by kwaliteit tyd"

Loading player...
As jy 'n gemiddeld van 3 ure 'n dag saam jou familie spandeer, is dit maar slegs 45 dae 'n jaar en 450 dae oor 'n tydperk van 10 jaar! Om te sê dat ons tyd beperk is werklik die realiteit. So hoe draai ons dit om dat ons in die oomblik is en werklik teenwoordig is wanneer dit "familie tyd" is? Dr Angie Vorster vertel meer oor die noodsaaklikheid van kwaliteid tyd en so ook die voordele wat dit in hou.
6 Nov 2024 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min