Prof. Theo Venter "Gaan Donald Trump weer dieselfde optree as in sy eerste termyn?"

Loading player...
Donald Trump is weereens as die VSA se President verkies. Wat is die Impak op die wêreld en meer spesefiek Suid Afrika? Proffessor Theo Venter deel meer.
7 Nov 2024 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min