Die Snowflake in Potch huisves nuwelinge se werke

Loading player...
Die koördineerder van die uitstalling “Nuwelinge”, Martie Bothma, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop. Vir meeste van die deelnemers wie se werke besigtig kan word, is kuns 'n stokperdjie en is dit 'n besonderse geleentheid om hul werke teen die muur van 'n gallery te sien. Die uitstalling is aan tot 14 Desember en meer inligting kry jy hier: https://www.facebook.com/SnowflakeBuilding/
12 Nov 2024 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min