Vyf jaar van Fishrot, menseregte impak duur voort
Loading player...
Die vyfde herdenking van die Fishrot-skandaal kom nader met die hoofverdagtes wat op 27 November 2019, op verkiesingsdag gearresteer is. In aanleiding van die herdenking het die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sy tweede menseregte-impak verslag bekend gestel. Die ondersoek kyk na die breeër impak van die skandaal, onder andere, die werksverliese onder vissermanne. Daniel Nailonga was een van hulle....