#DieGrootTrek - Ricus Nel

Loading player...
Ricus het weer bietjie kom inloer by Doepie en Nina met sy guitar en donkielong. Ons gesels bietjie familiesake met die man en ook wat hy beplan tot einde van die jaar. Ons speel ook sy nuwe enkelsnit wat hy saam Chris Els aka Plakkies gedoen het.
12 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min