Christen Fiksie

--:--
Jannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland.
16 Nov 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

'n Hedendaagse Klaaglied

Janne Pelser en gaste, Prof. Stefan de Beer en Ds. Jan Lubbe gesels oor 'n skrywe van Prof de Beer - 'n hedendaagste klaaglied
7 Jun 47 min