AMT dr. Johnny van der Merwe - Vleispryse

Loading player...
Daar's goeie nuus vir veeboere met meeste pryse soos kalf, lam, wol, asook varkvleis wat oor die afgelope week gestyg het. AMT ontleder, dr. Johnny van der Merwe vertel die nasionale gemiddelde speenkalfprys het gestyg vir
kalwers tussen 200 en 250 kilogram en staan nou op R33.62 per kilogram.
19 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min