Brendan Peyper "Ek wens ons kan eerder net oor die musiek praat"

Loading player...
Brendan Peyper is in die kollig vir talle redes, maar meer onlangs is dit nie net as gevolg van sy musiek nie. Persone het onlangs aantuigings gemaak dat Brendan die oorsaak is van huwelike wat verbrokkel het en dat hy met getroude vrouens verhoudings aangeknoop het. Brendan spreek die saak vir die eerste keer op regstreekse radio aan en vertel ook meer oor sy splinternuwe enkelsnit, Jou Tiepe Boer.
22 Nov 2024 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min