Aanneming is ʼn belangrike deel van ʼn kind se identiteit en behoort nie weggesteek te word nie. As kinders nie hul eie storie ken nie, vul hulle dikwels die leemtes met skuldgevoelens of verwarring. Dit is waarom dit belangrik is om oop, eerlik en met deernis met jou kind oor…
ʼn Kind wat veilig voel, is ʼn kind wat kan groei en floreer. Lourindi Nel, ʼn berader en ma van twee aangenome kinders, verduidelik hoe ons ʼn omgewing van veiligheid en vertroue vir ons kinders kan skep.
Dié benadering gaan nie oor toegewings of om sag te wees nie, maar eerder oor begrip, veiligheid en groei. Ouerskap is ʼn reis van bewuste teenwoordigheid as jy ʼn kind met trauma het.
Wat gebeur wanneer ʼn kind nie kan sê wat seer is nie? In dié episode van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi Nel die rol van speel en ko-regulering in traumaverwerking.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.