Delf Steeds Dieper - 22 Nov 2024

Loading player...
Baie mense beleef aan die einde van 'n jaar intense futloosheid, moegheid, tot in jou "bones" toe moeg!! Wat maak ons daarmee!? Prof Wentzel Coetzer gee raad met "uitbranding"! Luister en leer - dalk rus jy dan meer!!

Elizabeth Jordaan vertel verder van die reuse invloed wat kosbare Andrew Murray in ons mooi land nagelaat het.
22 Nov 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 17 Jan 2025

In Matt. 4:10 praat ons Messias met satan as Hy vir hom sê: "Gaan weg, satan! Want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien." Maar wat beteken dit regtig en wat behels dit om die Lewende God te aanbid? Hierdie vraag en veral…
17 Jan 1 hr 29 min

Die belangrikheid van doelwitte stel en fokus op God

Elsa van Wyk en haar man woon tans in Vryburg in Noord-Wes. Oor die afgelope jare het ons Vader haar opgerig om nie net vir haarself nie, maar ook ter wille van ander, fokus op Hom te plaas. Sy gesels oor die belangrikheid daarvan om vir jouself doelwitte te stel…
10 Jan 1 hr 30 min

Wat hou 2025 vir jou in?

Wanneer 'n nuwe jaar aanbreek wonder ons dikwels - wat sou hierdie jaar inhou!? Dit is wanneer ons nooit moet vergeet dat ons Hemelse Vader reeds weet... Ter wille van ons Vader se "WEET", draai ons in hierdie aanbieding na Hom toe om raad te gee vir 2025. Behalwe dat…
3 Jan 1 hr 38 min

Delf Steeds Dieper - 27 Des 2024

Kom stap gerus saam deur 'n stuk van Nostalgie-laan! Luister weer na Oom Willie Marais en Lisbe Visser uit die argief, ook Izak Coetzee en Elizabeth Jordaan wat vanjaar Vader se waarheid met ons gedeel het in Delf Steeds Dieper. Mag hierdie inhoud jou seën!
27 Dec 2024 1 hr 34 min