Ondersteuning van volgende generasie boere uiters belangrik

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Jaco Minnaar, president van AgriSA by die Toyota AgriSA Jongboer van die Jaar toekenningsgeleentheid in Johnnesburg.
24 Nov 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min