Peter Kotze - HEBREËRS 11:1

Loading player...
DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n
bewys van die dinge wat ons nie sien nie. HEBREËRS 11:1 AFR53
26 Nov 2024 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ernie de Meyer - 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10

‬‬‬‬ ‬‬‬In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak. 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Apr 1AM 2 min

Henry Pike - JEREMIA‬ ‭30‬:‭17

Ek sal julle gesond maak en julle wonde genees,” sê die Here, “omdat julle ’n verstoteling genoem word: Sion, vir wie niemand omgee nie. JEREMIA‬ ‭30‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Apr 1AM 3 min

Lynette Beer - JOËL‬ ‭2‬:‭26

Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die Here julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. JOËL‬ ‭2‬:‭26‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Apr 1AM 2 min