Toyota New Harvest-wenner glo mense is grootste bate

Loading player...
Om te sorg vir sy werkers se welstand is een van die topprioriteite vir Toyota New Harvest boer van die jaar wenner, Meshack Ndongeni. Hy boer wat met mielies, sojabone, koring, aartappels, kool, en vee by Kokstad in KwaZulu-Natal. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met hom gesels nadat hy in Johannesburg met die eerbewys bekroon is…
26 Nov 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min