Ard Matthews "Ek is eintlik baie afrikaans"

Loading player...
Vir die eerste keer in 'n 28 jaar loopbaan het Ard Matthews besluit om 'n afrikaans liedjie uit te reik, en boonop saam met die liefde van sy lewe, Tanya van Graan. Ard spot dat hy 'n Afrikaanse pa het, so hy is eintlik baie Afrikaans en nou het hy ook 'n Afrikaanse meisie, so al wat gekort het was 'n Afrikaanse liedjie.
27 Nov 2024 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min