RAAF "Wel ons is nooit by die huis so ons betaal net duur stoor geld"

Loading player...
RAAF bederf ons met hulle spinternuwe enkelsnit "Somer Tyd" voor ons almal die vakansie aanpak, hulle deel ook meer oor hulle gunstelling dorp in Sentraal Suid Afrika en hulle opkomende optrede by Urth Garden Centre die 5de Desember 2024.
28 Nov 2024 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min