Waardebepaling van gesteelde vee

Loading player...
Johan Gunter gesels met Dr. WA Lombard oor sy navorsing oor die waardebepaling van gesteelde vee. Aan die een kant kyk hulle na die prys per kilogram vir slagwaarde en aan die ander kant kyk na vervangingswaarde.
8 Dec 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min