Verskeidenheid: wonde uit die kinderdae, bejaarde verwaarlosing, gesonde Suid Afrika en Tyd

--:--
Jannie Pelser gesels met verskeie gaste oor verskeie onderwerpe: Norman Clack oor sy boek "My Father's Child", Prof Mariette van der Merwe en ander oor Bejaarde verwaarlosing, Dr Braam hanekom en ander oor Gesonde Suid Afrika en Dr Johan van der Merwe oor tyd
4 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

'n Hedendaagse Klaaglied

Janne Pelser en gaste, Prof. Stefan de Beer en Ds. Jan Lubbe gesels oor 'n skrywe van Prof de Beer - 'n hedendaagste klaaglied
7 Jun 47 min

'n Visie vir Suid Afrika

Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Schalk van Heerden, Barend La Grange en Ds Danie Mouton oor "'n Visie vir Suid Afrika"
31 May 49 min