Mariette Loubsher - JOSUA‬ ‭1‬:‭9

Loading player...
Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. JOSUA‬ ‭1‬:‭9‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
12 Jan 2025 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - OPENBARING 3:8

Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou 'n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie. OPENBARING 3:8 AFR53
12 Jan 12AM 2 min

Neville D - PSALMS 23:6

Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. PSALMS 23:6 AFR53
9 Jan 12AM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 51:12

Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees. PSALMS 51:12 AFR53
8 Jan 12AM 2 min

Peter Kotze - II KORINTHIËRS 5 :17

Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword. II KORINTHIËRS 5 :17 AFR53
7 Jan 12AM 2 min