Kus tot kruin 19 Desember 2024

Loading player...
๐ŸŒŠ Hierdie Donderdag om 11:30 op Kus tot kruin: Fred gesels met die passievolle omgewingsbewaarder, Esther Jacobs, oor ons pragtige kuslyn en die impak van die Desembervakansie op ons strandgebiede. ๐Ÿข๐Ÿฆญ
Ons bespreek kwessies soos aasversameling, robbababas en skilpaaie wat op die strande beland โ€“ en wat ons kan doen om ons kosbare seediere te beskerm. ๐Ÿ’™
๐Ÿ“ปLuister hierdie belangrike gesprek weer:
20 Dec 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin - die donker wรชreld van onwettige wildhandel - 05 November 2026

๐Ÿšจ Wat gebeur met ons kosbare wild wanneer misdadigers dit bloot as 'n bron van inkomste beskou? Onwettige wildhandel en die smokkel van beskermde spesies is 'n ernstige bedreiging vir Suid-Afrika se natuurerfenis. Van luiperdvelle en ander diereprodukte tot reptiele wat onwettig gevang en verkoop word โ€“ die skade aanโ€ฆ
6 Nov 15 min