Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 1

Loading player...
Die OFM Agri Uur deel oor die volgende week of twee belangrike wenke oor familiebesighede. Theo Vorster HUB van Galileo Capital het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres hierdie treffende praatjie gedeel. Hier is deel 1 ter inleiding…
5 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min