Swaar reënval soos vakansiegangers huiswaarts reis

Loading player...
Daar is goeie neerslae regoor die land aangemeld en riviere loop steeds by Okahandja, Omaruru en selfs die Kahn verder wes, het geloop. Goeie reën word vandag verder Suid verwag. In Suid-Afrika waarsku die Weerdiens ook oor wydverspreide buie en donderbuie oor die sentrale en oostelike streke van die land. Voorspeller Samkelisiwe Thwala het motoriste wat na die vakansie huiswaarts keer, gewaarsku om versigtig te wees.
4 Jan 12AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

NSFAF maak net skuld, herstrukturering nodig

Die kwessie van die Namibiese Studente Hulpfonds is weer in die nuus. Daar is kommer dat die organisasie eintlik het skuld veroorsaak omdat in gegradueerdes werk kry en baie, wat wel ‘n pos bekom, lae salarisse verdien. George Kambala van die Affirmative Repositioning-beweging sê NSFAF moet terugkeer na die lynministerie…
6 Jan 4AM 1 min

Vrystaatse owerhede wag nog op skadeverslag na tornado

Die Vrystaatse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake is bekommerd oor die erge reën en donderstorms wat skade in Welkom in die Vrystaat aangerig het. Die woordvoerder, Zimasa Mbewu, sê in die stadium kan die departement nie bevestig of 'n tornado of hewige donderstorm die skade veroorsaak het nie,…
6 Jan 4AM 1 min

GBV-voorvalle was effe minder in Khomas

Geslagsgeweld bly ‘n uitdaging veral oor die feestyd met drankgebruik. Die bekende aktivis Zack Itodo se groep was redelik stil oor die vakansie-tydperk wat belowend voorkom maar, kinders is steeds agter gelaat, is alleen en verlore gevind en daar was geweld. Itodo sê dit was stil in Khomas omdat inwoners…
6 Jan 3AM 1 min

MK eis dat Gemeenskapswerkprogram voortgaan

Die MK Party eis die onmiddellike herroeping van die regering se besluit om die Gemeenskapswerkprogram-kontrakte vir mense van 55 jaar en ouer te beëindig. Die party vra ook 'n verbintenis om die lewensbestaan van die deelnemers te beskerm. Visvin Reddy van die MK sê die program, wat tydens president Jacob…
6 Jan 3AM 1 min

Saftu sê Gemeenskapswerkprogram moet voortduur

Saftu doen 'n beroep op alle progressiewe magte om aan te sluit by die stryd teen die beëindiging van kontrakte vir werkers van 55-jaar en ouer wat deel is van die Gemeenskapswerkprogram. Saftu se woordvoerder, Mogoshadi Maserumule sê Suid-Afrikaners kan gesamentlik aandring op 'n regering wat mense bo winste stel…
6 Jan 2AM 1 min