NSFAF maak net skuld, herstrukturering nodig
Loading player...
Die kwessie van die Namibiese Studente Hulpfonds is weer in die nuus. Daar is kommer dat die organisasie eintlik het skuld veroorsaak omdat in gegradueerdes werk kry en baie, wat wel ‘n pos bekom, lae salarisse verdien. George Kambala van die Affirmative Repositioning-beweging sê NSFAF moet terugkeer na die lynministerie en moet in die vorm van toelaes bestuur word.