Regsimplikasies van werkers se aanhou van vee

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, bespreek vanoggend die regsimplikasies van plaasarbeiders se aanhou van vee op plase.
6 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min