
BKB maak reg vir die nuwe jaar
--:--
Pulane Nel-Sekepe gesels met Herman Bakkes, die BKB takbestuurder vir die Noord-Wes besigheidsareas. Herman deel opwindende insigte oor BKB Potchefstroom, hul planne vir die nuwe jaar, sowel as nuwe uitbreidings en aanstellings wat gebeur.