Aan die begin van 'n nuwe jaar

Loading player...
Ds. Ronell Bezuidenhout gesels oor Woestynwysheid – antieke riglyne vir toekomsgerigte mense. Zuleka Smit oor deel wenke vir Mamma’s met ‘n kleinding wat vir die eerste keer skool toe gaan. Prof Cas Vos kom gesels oor sy jongste boek oor die Psalms en Sandy Schoeman, wenner van die NB-uitgewers Kinderboekkompetisie vir 2024, vertel meer oor haar skryfwerk vir die jeug.
7 Jan 2025 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Salwingsolies

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en hoe God Homself deur salwing openbaar.
1 Sep 1 hr 26 min

Kersfees in Augustus en hulp aan die helpers

Musikant en visuele kunstenaar Anel Stricker-Bessinger kuier in die ateljee om meer te vertel oor ‘n baie spesiale musiekkonsert Kersfees in Augustus wat deur Radiokansel op die 28e Augustus om 19:00 by Unite City in Derdepoort, Pretoria aangebied word. Daarna gesels Prof Wentzel Coetzer met ons oor hulp aan die…
18 Aug 1 hr 37 min

Van bediening tot Isabella Niehaus se nuutste kookboek

Motiveringspreker en skrywer Yolande Britnell-Steyn gesels oor haar bediening. Lizette Murray herriner ons waarom dit so belangrik is om saam aan tafel te eet. Kosboekskrywer, Isabella Niehaus vertel meer oor haar jongste kookboek getiteld Bella’s Kitchen.
11 Aug 1 hr 23 min

So klop my hart

Susan Coetzer vertel hoe ons as gelowige vroue van ‘n swaarmoedige Sannie tot ‘n super C-vrou kan beweeg. Daarna gesels Rachelle Fourie oor haar nuwe boek My hart klop so ‘n Pad van roeping, geloof en identiteit.
4 Aug 1 hr 37 min