Money For Nothing Quiz "Wat is die 26ste letter van die alphabet? Uhmmm P"

Loading player...
Debbie het die Money for Nothing Quiz aangepak en daar was 'n paar interessante antwoorde.

As jy wil inskryf vir 'n kans om R3000 te wen stuur die sleutelwoord "MONEY" op telegram na 084 222 9497
9 Jan 2025 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min