Hoe kan jy 'n impak maak?

Network error while loading playlist url
Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens.
9 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

'n Reis van vergifnis

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met "Wanneer die krieke stil word" se skrywer, Petro Kotze-Odendaal wat haar reis van vergifnis kom deel
17 Jul 1 hr 07 min

Change to uncage

Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Dominique Tibbles van Belly2Brain wat haar pad kom deel wat gelei het tot 'n tronk in Cradlestone
10 Jul 1 hr 01 min