Bizskoops - 09 Januarie 2025
Loading player...
Op die program vandag:
# Brandstofpryse gaan weer in Februarie styg
# Shoprite Checkers neem verskeie Pick n Pay-winkels oor
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die markmeganisme
# In internasionale sakenuus... Toyota belê miljoene om mee te ding in die private ruimtesektor
# In beleggingsnuus…. Aandele van Naspers en Prosus het albei hierdie week gedaal
En, ons praat met Joe Nnditsheni Tshililo van Broadband Infinities oor Sanlam en die Universiteit van Wes-Kaapland se Fellows Leadership and Mentoring Programme.