Bizskoops - 22 Mei 2025
--:--
Op die program vandag:
# Ons kyk na vanmiddag se begrotingsrede
# Die jaarlikse verbruikersprysinflasie vir April toon 'n marginale styging
# Die ekonoom Waldo Krugell praat ook oor die begroting
# In internasionale sakenuus… Elon Musk sê hy beplan om sy politieke skenkings af te skaal
# In beleggingsnuus…. Sasol se aandele het gister met meer as 12 persent gestyg
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder meer die ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en Donald Trump vanaand en Ramaphosa se verrassingsbesoek aan Nampo 2025.