Beroepsielkundige Pieter Jordaan "Matriek Klas van 2024, daar is 'n weg voorentoe vir almal"

Loading player...
Die Matriek resultate vir die klas van 2024 is vrygestel en al jou planne kan agtermekaar wees OF jy het dalk geen benul hoe die pad voorentoe lyk nie. Volgens Pieter Jordaan is daar wel 'n pad vir almal om hulle drome te berreik. Hy bespreek ook die rol wat ouers speel in die proses.
14 Jan 2025 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

From Binnelanders to Mamma Mia: Bloem’s Own Logan W. James Comes Home

Loved having a local legend back in the studio! 🎙️✨ Logan W. James (aka Leroux from Binnelanders) popped in for a quick interview on the Good Morning Breakfast. Logan is back home in Bloem for a bit to visit family, and we couldn't resist catching up. Born, bred, and schooled…
9 Jul 12AM 9 min