*NUWE VERWIKKELING "Ons is besig om te plant. Moet asb nie vir Janko nooi nie"

Loading player...
Daar is 'n nuwe verwikkeling met betrekking tot Janko Kotze, 'n jong boer wat die onderwerp was van 'n stem note wat in Desember 2024 die rondtes gedoen het waar sy pa vra dat niemand vir Janko moet nooi na enige funksies of geleenthede toe nie... Wel daar is nou 'n nuwe stem nota en Janko vertel ons meer.
16 Jan 2025 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min