Brande in Los Angeles - Is dit God wat straf?

--:--
Jannie Pelser en gaste, Prof Fanie Snyman en Prof Johan van der Merwe gesels oor hoe maak ons sin uit rampe soos die Los Angeles brande - wie moet pa staan vir dit? Is dit God wat straf? Hoe moet ons dink oor hierdie tipe gebeurtenisse?

Dan gesels Jannie ook met Ds Christo Nel en Anriette Ridder oor Imagine "Experience" - naweek kamp vir tieners.
18 Jan Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

'n Visie vir Suid Afrika

Jannie Pelser gesels vandag met Ds. Schalk van Heerden, Barend La Grange en Ds Danie Mouton oor "'n Visie vir Suid Afrika"
31 May 49 min

Die kerk gaan nie lê nie!

Jannie Pelser gesels vandag met Carinda Fourie van die Premier Myn Gemeente in Cullinan asook met Dr. Christo Benade van Suiderstrand N.G Gemeente oor die tema: die kerke gaan nie lê nie, ten spyte van moeilike tye
24 May 45 min

God het iets met my lewe te doen

Jannie Pelser gesels met Vader Ashe Steenbok oor die tema: "God het iets met my lewe te doen en ek het iets met God te doen"
17 May 45 min

NG Gemeente Ventersdorp

Jannie Pelser gesels vandag met Dries Kotzee en Edith Ingerse oor die NG Gemeente Vensterdorp
3 May 37 min