#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Vermaaklikheids agent

Loading player...
Lisa Modisane is 'n talent agent wat baie bekende gesigte in die industrie verteenwoordig. Sy is ook toevallig Nina se agent en vertel ons vandag hoe sy in die bedryf beland het en ook wat jy nodig het as dit klink na die perfekte beroep vir jou!
20 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min