BKB Kroonstad deel oor hul veilings en meer

--:--
Pulane Nel-Sekepe gesels met Niel Jordaan, BKB se bestuurder van lewendehawe in die Kroonstad area. Niel deel oor hul nuwe aanstellings, hul planne vir die eerste kwartaal van die jaar sowel as wat bied hulle nog aan hul area.
22 Jan English South Africa News · Business

Other recent episodes

Droomsindroom reg om vleis te wys by die RPO Noord-Kaap vleisfees 2025!

Die Rooivleis Produsente Organisasie Noord-Kaap bied op 13 Junie 2025 in samewerking met Beefmaster die Wys Jou Vleisfees aan by die Mittah Seperepere Konferensiesentrum in Kimberley en OFM as trotse mediavenoot. Dit is ‘n fees vir elke vleisliefhebber – met meer as 100 stalletjies, vee-uitstallings, kompetisies soos skaapkop-eet en boogskiet,…
10 Jun 4 min

Your Future Starts at Eduvos Vaal (Vanderbijlpark)

Pulane Nel-Sekepe caught up with Florika Viljoen, Campus General Manager at Eduvos Vaal (Vanderbijlpark), to chat about the official campus launch, Eduvos’ accessible and future-fit learning approach, and the unique opportunities available to students across its faculties. There’s still time to study at Eduvos in 2025! Don’t miss the official…
5 Jun 3 min