Ryk Kleinhans "Dis wat ek wil hoor"

Loading player...
Sentraal SA se eie Ryk Kleinhans is op dreef om sy drome waar te maak. Die man het behoorlik amal aan die gons oor sy eerste enkelsnit, "Wat ek wil hoor". Hy deel meer oor presies wat dit is...
23 Jan 2025 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min