Die Snowflake in Potch vra; Gee kuns ‘n tweede kans.

Loading player...
Die Snowflake in Potchefstroom is onder andere die tuiste van ‘n gallery wat plaaslike kunstenaars ‘n platform gee om hul werke ten toon te stel, hul kreatiwiteit te deel en inspirasie te kweek by lede van die publiek om ook hulself deur kuns uit te leef. Bestuurder by die Snowflake, Martie Bothma, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor hul program vir die eerste helfde van die jaar. Vind al die besonderhede hier: https://www.facebook.com/SnowflakeBuilding/
27 Jan 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

A celebration of clay for Mpho Gorewang at the NWU Gallery

A Re Bopeng translates to Let Us Create in Tswana and that is what artist Mpho Gorewang has been doing for almost two decades. His works of clay are a celebration of the medium and also returns us to our roots through his works. He joins Yolanda Maartens in the…
4 Feb 5 min

Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en…
2 Feb 5 min