Eco Trades bied omvattende sonkragoplossings aan

--:--
Op At Lunch, vertel Isak Oosthuizen, die besturende direkteur van Eco Trades, wat hul alles bied aan hul kliente. Vir volledige oplossings wat vir die eerste keer korrek ontwerp is deur gekwalifiseerde sonkragingenieurs, en professionele installeerders wat optimale werkverrigting van hoë kwaliteit hernubare energieprodukte verseker, kontak Eco Trades op 051 111 0804 of besoek hul webtuiste hier; https://ecotrades.co.za/
27 Jan English South Africa News · Business

Other recent episodes

Droomsindroom reg om vleis te wys by die RPO Noord-Kaap vleisfees 2025!

Die Rooivleis Produsente Organisasie Noord-Kaap bied op 13 Junie 2025 in samewerking met Beefmaster die Wys Jou Vleisfees aan by die Mittah Seperepere Konferensiesentrum in Kimberley en OFM as trotse mediavenoot. Dit is ‘n fees vir elke vleisliefhebber – met meer as 100 stalletjies, vee-uitstallings, kompetisies soos skaapkop-eet en boogskiet,…
10 Jun 4 min

Your Future Starts at Eduvos Vaal (Vanderbijlpark)

Pulane Nel-Sekepe caught up with Florika Viljoen, Campus General Manager at Eduvos Vaal (Vanderbijlpark), to chat about the official campus launch, Eduvos’ accessible and future-fit learning approach, and the unique opportunities available to students across its faculties. There’s still time to study at Eduvos in 2025! Don’t miss the official…
5 Jun 3 min