Bly boer: 'Die dag wat ek my lewe wou neem'

Network error while loading playlist url
Dean Barnard, Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, het op 25 Januarie 2021 sy pistool gaan haal en na die dam op hul plaas gery om ’n einde aan alles te maak. Hier is ’n voorsmakie van ons gesprek op die Bly Boer-potgooireeks.
Dié episode sal Vrydag, 31 Januarie 2025, om 17:00 op Landbou.com beskikbaar wees.
#blyboer
29 Jan Afrikaans South Africa News · Education

Other recent episodes

Hoe gemaak as klimaatsverandering ideale toestande vir peste skep?

Welkom by Landbouweekblad en Landbou.com se Potgooi-kanaal! Vir meer as ’n eeu deel Landbouweekblad in die wel en wee van ons boere, ons geliefde platteland, en die landboubedryf in die breë. In die begin net ’n tydskrif. Nou ’n gediversfiseerde landbouhandelsmerk gerat vir die toekoms soos hierdie potgooi-kanaal. Of jy…
27 Jun 16 min

‘Drank was my beste vriend’ – Edohan Burger

Edohan Burger gesels eerlik in die Bly Boer-episode oor sy pad met alkoholverslawing en hoe hy dit reggekry het om daarvan vry te kom. Edohan, wat deesdae ’n pastoor by die Kompas-gemeente in Vanderbijlpark is en ook ander verslaafdes help, deel met Reza Clifford oor die vernietigende impak wat drank…
22 Jun 25 min

Wat ek geleer het oor verhoudings op die plaas’ – Yolandi Marais

Yolandi Marais het op ’n plaas grootgeword, werk as konsultant elke dag met boere en het ook vanjaar met ’n boer getrou. Sy vertel oor wat sy tot dusver geleer het oor verhoudings, verantwoordelikheide, vrou-wees en vreugdes op die plaas. Johan Beukes en Yolandi Marais van Dunamus Agri Advisory Services…
15 Jun 22 min